TESTIMONIALS
 
Latest testimonials
Beukes Family
Jacqui Beukes
 
Ons het die beste tyd saam met die lieflike Martinet gehad.
Haar oog vir detail en natuurlike aanvoeling vir lig en emosie is alles wat jy in n fotograaf wil he.
Haar vermoë om egte, spontane oomblikke vas te vang, het vir ons herinneringe geskep wat tydloos en so betekenisvol is.
Sy het ons onmiddellik gemaklik laat voel voor haar lens. Haar professionele benadering en kreatiewe styl maak haar die ideale keuse vir enige spesiale geleentheid.
.
.
 
.
.
.
 
.
Wernich
-family
 
Ons ervaring met Martinet was absoluut ongelooflik! Sy het ’n manier om jou sommer dadelik gemaklik te laat voel voor die kamera. Haar vriendelike persoonlikheid en warm hart maak die hele fotosessie so natuurlik en lekker.
Die foto’s wat sy neem is eenvoudig stunning – elke oomblik word so mooi vasgevang. Jy kan regtig sien hoeveel passie sy vir haar werk het. Sy het werklik ’n hart so mooi soos die foto’s wat sy neem.
Baie dankie, Martinet, vir hierdie pragtige herinneringe wat jy vir ons kon vasvang. Ons sal dit vir altyd koester! 📸✨
 
 
Years from now, when life has moved on and little things have changed — the children have grown, the hair is a bit different, the house looks different — a photo quietly opens a small door back to that moment. Suddenly you remember the laughter, the way the light felt that afternoon, the tiny hands, the way everyone squeezed together. The funny thing is that the moments that felt ordinary at the time often become the most precious ones later. A photograph gently holds those memories for you, so that years down the road you can look back, smile, maybe laugh a little, and say, “Oh wow… I remember that.” 📷✨